Boko Haramaarjykankakpraat
Mense is fokken simpel, veral as dit kom by telefoontjie speel oor die interwebs. Altyd 'n gebreekte boodskappie wat gewoonlik hand-aan-hand gaan met oordrewe reaksies.
Dit was ook die geval met al die kak wat tans in Nigeria afgaan met Boko Haram, die terries wat oor die 200 skooldogters ontvoer het. Laptop en smart phone activists pop orals op met #BringBackOurGirls, asof Boko Haram hulleself daaraan gaan stuur: "O jirre, Devi van Carte Blanche pose met 'n poster! Release the girls! Aaargh!"
En dan kry jy tietkoppe soos hierdie:
In case jy wonder wie Procol Harum is – dis 'n Britse prog-rock band uit die 60s uit. Die fokken 60s, bra! Dis ook nie die eerste keer wat dit gebeur het nie. Hulle is voorheen daarvan beskuldig dat hulle kerke in Nigeria ook afgebrand het. 'n Lid van die Nigerian secret service is self ook diep deur die fokken kak en het die volgende live on air getune: "As part of my investigation I have been listening to the back catalogue of Procal Harum and have to admit I am positively confused. Can somebody please tell me what on earth a ‘fandango’ is? We would be interested to start extradition proceedings ASAP."
Goeie fok. Dis seker net 'n kwessie van tyd voor Bokomo hier op eie bodem beskuldig word van soortgelyke attrocities. Een van Procol Harum se band members tune: "I don’t think Boko Haram have released any progressive rock albums, at least not to my knowledge, so that should prove our innocence. So please leave us alone. Peace and Love."
Hoe de poes kan jy die twee groepe confuse? En jirre, behalwe dat hulle wit is en in die UK bly, kyk hoe fokken lyk die ouens. Hulle kan nie eers my emosies kidnap vir twintig sekondes nie:
* Moenie jou effies in 'n knoop kry nie. Dis sommer net 'n kakstorie. Oor die band nou (hulle bestaan wel). Boko Haram is wel nie 'n kakstorie nie. Hulle is steeds for realzies en hulle is steeds vet konte.
Pop Rocks vir jou poes
California state se motto is "Eureka… I have found it!" en in die geval van 'n paartjie van Newport Beach was wat hulle gevind het 'n versrkiklike kak idee. Nul eureka oomblikkie. Fokol. Check, hulle het besluit om die horisontale vleismango dans na die volgende level toe te vat…
Man: "Liefie, ek het gaan groceries koop. So paar aartappels, koeldrank, effies, foelie en skywe"
Vrou: "Is daai Pop Rocks?"
Ja: "Ja, dis befok. Jy gooi dit in jou smoel en dan maak die candy sulke klein ontploffinkies in jou mond."
Vrou: "Kom gooi dit in my poes in, dan kyk ons wat gebeur!"
'n Rukkie later het hulle skaam by ongevalle ingestap. Manlief vol skaam en vroulief met 'n brandende, jeukende wolbeursie.
Kom ons hoop hulle vind nie uit watse kak jy alles met Mentos en Coke kan aanjaag nie. – Times Live
Wat gebeur op Gatwick gaan saam Vegas toe
'n Britse chick in haar 20s het besluit om 'n vreemdeling wat sy op Gatwick airport ontmoet het, op 'n Virgin flight na Las Vegas te zaber in die vliegtuig se kakhuis.
Passasiers het begin kla oor die geraas in die toilet en toe cabin staff haar uiteindlik verwyder moes hulle haar boei omdat sy fokken dronk was en hulle verskree en gevloek het. Jirre, haar arme ouers. Wat op dieselfde vlug as sy was.
Kyk, ek weet jy wil nou grappies maak oor die naaiery en die feit dat dit 'n "Virgin" vlug was, maar jy was nie daar nie. Jy weet nie wat gebeur het nie. Hy kon haar in die chutney ook geraps het. – The Sun
Maak of jy mal is en naai fokken alles
Ons kan maar net sowel verder praat oor seks. Dit gaan so goed met die nuus sover…
'n Marabs, diep in sy veertigs in Tennessee (daar woon poesbaie marabse – ons was al daar) het probeer om 'n deposito by 'n ATM in 'n pub te maak en het so paar van die ander mense ontstel. Check, hy het nie zak probeer deponeer nie. Sy broek was om sy enkels en was besig om die ATM te naai (hoedefok mens dit ookal doen). Toe die cops eventually opdaag was die bra besig om poedelnakend in die pub rond te drentel en sulke thrusting naaibewegings met sy heupe te maak. Mens kan dit seker air fucking noem. Bietjie meer extreme as air guitaring. Die cops het die man buitekant toe gesleep en op 'n houtbankie laat sit. Wat hy toe ook summier begin naai het. Hy was obviously naaidronk gewees…
Mens kan seker sê..
*sit donkerbrille op*
Sy balans was faktap
YEEAAAAH! – WKRN
Watkykjy staan op 3,089,803 post views in totaal sedert 1 November, 2019.