Ons het bietjie gesit en kak praat met Ben Bruce van Asking Alexandria voor die ouens op stage gegaan het en Joburg se gesigte afgesmelt het by Nasrec se expo halls. Die laitie is heel rustig en op sy gemak… Check ook gerus die highlights van die show hierso uit, asook so paar tiete wat ons vir julle afgeneem het hierso.
Hierdie post is 138 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,240 post views in totaal sedert 1 November, 2019.