Ons het bietjie lanklaas deur die nuwe releases gaan rondkrap om te kyk wat daarbuite is, so vandag het ons 'n playlist van so twintig tunes bymekaargesit vandie afgelope twee maande of so. Dis bietjie van 'n vreemde mix, maar jy dans in elk geval op daai simpel hoendersong en Kaptein Span die Seile by troues, so fok jou, hoor?
Hierdie week se (weird) favourite is Der Tourist met Supergeil. 'Geil' beteken 'cool' in Duits in case jy gewonder het. Ons vermoed dis ook 'n algemene Nederlandse woord, so jy kan dit net sowel in Afrikaans gaan rondgooi soos jy luskry: "Check daai goose se cameltoe! Dis supergeil!"
Hierdie post is 126 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,052 post views in totaal sedert 1 November, 2019.