Ons het besluit om 'n nuwe deurtjie in Watkykjy se huis oop te maak oor naweke. Net omdat dit naweek is, beteken dit nie mense gaan nie steeds rondfok op die interwebs nie. Ons noem hierdie nuwe section Saterdag Shorts, deels omdat jy Saterdae in jou shorts of onderbroek by die huis kan sit en poep (alhoewel dit besig is om poeskoud te raak) en deels omdat ons graag die beste van die short films op die interwebs met julle wil deel. Sien dit as jou eie weeklikse mini film festival op Watkykjy. Met die verskil dat ons net een video wys. En jy jou eie popcorn moet kry…
Vandag se movie is 'n 3D animation short uit deur James Woo, 'n next level bra wat vir die afgelope 3 jaar of so animations maak. Johnny Express is 'n befokte 5 minute animation van 'n intergalactic delivery dude wat op 'n planeet vol poesklein bewonertjies land om 'n pakkie af te lewer. En dan spat die kak…
Watkykjy staan op 3,089,791 post views in totaal sedert 1 November, 2019.