Laasweek se zefspotters

In Zefspotters deur griffin

Lekker boudvleis en slaai
ass

Hierdie lae polotjie gespot by Bellville se hokkievelde
Chris

bellville-zef-polo

Saturday star maak nie fokken uit van meervoude of possession nie.

celebs lead

Nes jy dog dinge keer terug na normaal in Lagos
Frans

lagos-juju

Hi Griff.
Die gepimpde zombie stopper gespot by Mall of Rosebank. Vokweet wat is die idee met die Dragon Ball Z vs. Superman kak op die bonnet..
Cheers
Twakkie

zombie-stopper-1

zombie-stopper-2

Pa se groot seun klap sommer dinner met die drukvlerk as 'n skinkboard.

drukvlerk

Hey Griff,
Klaarblyklik noem hulle pantoffels "sippers" in Makado (Louis Trichardt)
louis-trichard-slippers
In Patatta-Noord kan jy amper enige iets verwag, selfs ñ opgestopte kameelperdjie en bobbejaan agter op ñ bakkie.
pretoria-noord-stuffed-giraffe
Andrew

Baby Lumina, 20kW

Baby Lumina +20kW

Bedfordview special

Bedfordview special

Boksburg has it all

Boksburg has it all

Dogs or canopies

Dogs or canopies

Living on the edge in Bedfordview

Living on the edge in Bedfordview

Long Range dop tank

Long Range dop tank

Margate bike festival 2014

Margate bike festival 2014

Cheers
Umlungu101

Hierdie post is 225 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,599,513 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLaasweek se zefspotters