Jis Grif,
Het hierdie patrioot by Dros in Centurion gesien – lekker “Team ZANU PF” Hy het seker gou kom brood en melk koop in SA.
Hou die blink kant bo
Recce.
Hi Grif
Hierdie breker gespot by Monte Casino verlede sat aand
As Batman ‘n VW ry sal dit sekker so kief GTI wees, matt black met so bietjie oorskiet rooi vinyl strategies geplaas om sy sussie te hoer skool maatjies te impress
Die silver jazz gespot by Randridge Mall op ‘n Sondag oggend. Hoe gesuip moet jy wees om albei linker wiele op die hoe sypaadjie te kry?
Tnx
PG
Hi Griff,
Hierdie ou ry 'n splinternuwe Schaik-mobile, die XXX6XXX.
Groete,
George
Hi Griffin
Hierdie Ford Ikon “Baby ST” gespot in Germiston.
Wesley
Hi Griffin
Hierdie kak gesien in Germiston.
Wesley
Die rooiwyn is seker maar om met daai tyd van die maand te deal.
Gesien in Ethiopia
Stefan
Die fokken N1
Een manier om jou goose gereed te kry vir die aan se aksie…
Vir al die social media "experts"
Hi Griff,
Gespot in Roodepoort.
Die stickers sit ten minste 50kw by het ek iewers gelees.
Groete,
André
Watkykjy staan op 3,074,328 post views in totaal sedert 1 November, 2019.