Gespot in Amanzimtoti
Jannie
Hi Griffin,
Vanoggend in PTA besluit hierdie kontkop hy voel vere vir traffic.
Ry in die verkeerde baan verby almal en druk voor in.My fok, dink hy ons staan maar net soos beeste in die queue vir ons gesondheid.
Ek besluit toe om uit te klim en hom sy fortune te vertel in mooi woorde “ Jy bestuur soos jou gat”
Toe sien ek eers hy is ‘n military aap, volle uniform en als. Die ding tune my toe ook sommer net “fokof”, blykbaar ook al woord wat hy ken, dis al wat hy kon se 5 keer na mekaar.
Skreeu dit toe ook sommer terwyl ek terug kar toe loop.
Jammer ek het nie sy badge afgeneem met sy naam op nie, maar meskien ken iemand die doos.
Dag ek deel dit maar net.
Charles
Wil jy dalk jou deure toe donder?
Gespot in Brussels
Hennie
Gespot tydens die elections
Albert
Hi Grif
Sommige mense sal dit nooit vind nie, maar “The Stig” het die GSPOT gevind in n Toyota Tazz
Groete
Jaco
Lekker by die Thirsty Whale in toti
Louis
Hulk smash!
Dik kazozpype
Desmond Tutu se cabbie?
Watkykjy staan op 3,092,374 post views in totaal sedert 1 November, 2019.