Hier moet jy reguit poef!
Ferdi
Hierdie goose in die Bijl gecheck
Glenn
Gesien in Roodepoort
Wesley
Hi Griff
Ek dink die ou se van is Pistorius…
Pieter
Foto van 'n DOOS!
Siegfried
Griff
Die is my bydrae tot vryheid van spraak, die viering van demokrasie en die reg om te skilder wat ek fokken wil.
Cheers
Kobus
Pak julle sambreeltjies in vir die week. Dis fokken maandag, pappie!
Hierdie post is 397 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,901 post views in totaal sedert 1 November, 2019.