Was jy al op 'n kakgevaarlike pad gewees?
Mick Fowler is 'n award winning bergklimmer en skrywer. Op 'n onlangse trip het hy hierdie video geneem op een van die fokken hoogste paaie op aarde, waar hulle saam met 'n paar mense in 'n bus cruise, iewers in die Himalayas. Op 'n stadium ry hulle deur 'n waterval ook ook. Dis fokken crazy. Ek klap eerder 'n toon. Fok daai noise…
Hierdie post is 108 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,299 post views in totaal sedert 1 November, 2019.