Stupidity is a lack of intelligence, understanding, reason, wit, or sense. Stupidity may be innate, assumed, or reactive – a defence against grief or trauma.
Hierdie video laat my terugdink aan ‘n quote uit Team America: “You had me at dicks fuck assholes”. In “Dis Hoe Ek Rol” se geval kan die quote aangepas word na “you had me at album beskikbaar landswyd”.
Wat ‘n aboslute driepootpot vol dikderm byproduk. Net ‘n tip – verloor die pruik want die inherente kommengeit slaan dik genoeg deur. Dit en die feit dat die video heel moontlik in ‘n winkelsentrum in Rustenburg geskiet is. Los die karaoke vibes eerder vir daai Vrydagaand in Bulls saam met jou dubbel First Watch op die klippe.
Net ‘n laaste gedagte: Die internet is vir ewig. Amen.
Watkykjy staan op 3,089,795 post views in totaal sedert 1 November, 2019.