Sorry maats, maar daai langnaweek kite moes een of ander tyd afkom aarde toe. Dit was lekker maar nou’s dit klaar. Daar is weer enetjie volgende maand. Youth day, wanneer die regering R100mil blaas op parties vir kinders (35-jaar en ouer) terwyl die res van ons daai Maandag ons wonde lek. Yup, 16 Junie is op ‘n Maandag. Sit solank leave in voor daai ander naai in jou team jou voorspring…
Hierdie post is 358 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,791 post views in totaal sedert 1 November, 2019.