Ons het vinnig 'n simpel podcast uitgekak, want ons het lanklaas een gedoen. Verwag 'n interview met 'n redneck band, 'n nuwe radio advertensie asook so bietjie country redneck death-erig metal…
Hierdie post is 54 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,222,637 post views in totaal sedert 1 November, 2019.