Imagine jy het ‘n remote control gehad vir jou lewe en al wat dit gehad het is so groot ronde rooi fast forward knoppie wat jou veertig jaar vorentoe vat. Jissis, dit sal fokken donkiepiele suig.
Van Coke Kartel het sopas hulle nuwe video vir Klein Wêreld (As SA jou Wêreld is) release. Die brasse is al ‘n rukkie lank op die forefront van SA se music videos en hierdie enetjie kan maar ook in die boonste rak ge-file word. In die video word hulle in sneeudiere by ‘n krimpiekraal ge-transform. Krimpies wat kakhard rock.
Kan jy dink hoe lank jy in ‘n stoel moet sit vir so ‘n make-up session? Fokol rook of draties kap. “Sit stil terwyl ek jou gesig aansit, mannetjie!”
Hier is so klein behind the scenes vibe:
En hieronder is die actual video. Gaan lees ook gerus ons interview met Van Coke Kartel oor hulle nuwe album, Bloed, Sweet & Trane hierso. En as jy (soos ‘n doos) nog die album besit nie, gaan lees ons album review hierso om jou te convince. As jy nog steeds te fokken lui is om te lees, gaan koop net die fokken ding hierso op iTunes of hierso op Kalahari.
Watkykjy staan op 3,085,080 post views in totaal sedert 1 November, 2019.