Hierdie is presies wat onder dieselfde kam geskeer word as Afrikaanse popmusiek. Dis net die Amerikaanse version. Dis ook moontlik hoe poes lame jou baas of supervisor is.
Goue reël wat hierso ter sprake is (en dit geld vir alles in die lewe waarmee jy jouself bemoei): As jy nie 'n fok weet wat jy doen, waarvan jy praat of waarmee jy werk nie. Gee op. As iemand anders hints drop dat jy fokken kak is met iets. Gee op. Nou.
JIRERRRRRRRRRRRRRRRRRRRERERERERERERERERERERE!
Hierdie post is 289 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,897 post views in totaal sedert 1 November, 2019.