Dag Griff,
Ek het hierdie lieflike Moot superbike gespot voor J(K)akarandasentrum. Soos hulle sê, necessity is the mother of invention – alhoewel meeste van ons in die Moot ennieway nie altyd lekker weet wie is wie se mother nie. Terloops, ek dink daai Instagram-agtige blurry effek op my foudie is nogal nice. Dit was nie intentional nie, ek het eers na die tyd agtergekom daar is snot of whatnot oor my BlackOutBerry se lens gesmeer, maar dit lyk nogal arty – hipsters, poefters en Kapenaars behoort dit te like.
Groete,
Prof. Bokdrol.
Heil die Griffin!
Eerstens piele blog!
Kyk met my 33 jaar op aarde het ek al goed gesien! Sonopkomste, sonsondergange, gunstelinge spanne wat wen, daai tannie wat bedel by die robot met die lewelose uitdrukking en dan ongelukkig te veel vriende in mankinis op hulle bachelors (stop dit nou vir varksteaks)!
Maar hierdie is n eerste…sien aangeheg.
Is sosiale media rerig besig om n nuwe vlak van simpel te skep? Is dit net die Amerikaners? Gaan hierdie nie teen die konsep van evolusie nie? Ek weet nie, maar ek is bang Griff, bang!
Hierdie is n game changer! Daai oomblikke wat jy weet die gang van die wereld het nou net n skerp links gevat!
• “I thought it was a intruder my lady”…jou argument maak nie saak nie want #holselfie
• Noord Wes ANC verwelkom nuwe lede…jou politieke oortuiging maak nie saak nie want #holselfie
• Stormers se slegte game plan…Super 15 is nou sinneloos want #holselfie
Ek moet gly, moet die bunker groote gaan uitree in die agterplaas…want die fok weet die wereld gaan vinnig tot n einde kom!
Groetnis
Arno
Het hierdie kafee in België raak geloop.
Willem
Oscar en Gerrie
Francois
Hi Griff
Het hierdie outjie in Trichardt gespot. Dis hier waar die geld en goud is.
Pieter
Very nice, but does it come in black?
Mike
Saw this on my daughter’s car …wtf
Mike
Hoe fokken waar?!
Maritz
Howzit Griff,
Ekt hierdie by Menlyn Shopping mall gesien. Hy wil so graag white wall tyres hê, te verf hy hulle maar self wit. Heeltemal wit.
Oh ja, en die Ferrari sticker!
Groete,
Shaun
Ek het hierdie outjie in Durbs gespot vanoggend. Dis 'n Merc S55 AMG. WTF? Is hierdie ou gefok in sy kop?
Erich
Wat kyk jy?
Alibaba
Watkykjy staan op 3,124,261 post views in totaal sedert 1 November, 2019.