Paar wat ek hier in noordkaap ge spot het.
Groete
LJ
Het die nca caddy in PE gesien.
Justin
Golf – check
Strepe – check
Jagermeister agter – check
Decals wat wys ek ry so kak ekt n pedestrian, cyclist, en rolstoel gestrike – check
Hey Sannie, met al die checks, check sommer jou gwap ook uit want fok weet enige vrou wat met die ou sal slaap, ja well
PietSkiet
Hi Griff,
GAME het die workout bench op "special" , klaarblyklik weet hulle nie hoe n promosie werk nie, of hulle gee net nie n fok om nie …
Steve
Hi Griffin,
In Namibia kry jy net sulke zeff ounes soos daar in die Republiek.
Hierdie “Wagon“ was gespot in Windhoek
Kurt
Nkandla
Sus
Sommer sonder n roof carrier pappie.
Wesley
Die Watkykjy gebooie
Jis Griffin,
Wie maak voëlsaad….? Trill maak voëlsaad. Laat hy val waar hy wil
Paulus
Mens kan nou ook als koop op ‘n off ramp.
Die man weet waarvan hy praat haha
James
Ietsie vir zef spotters…
Jaco
V Dub Sport
Mike
Hos, my broe!
Taxi op die paal
Henk
Hi Griff,
Gebruik maar hierdie nes jy wil.
Hier is n foto van my tjommie se saadsak toe ons hierdie week action cricket gespeel het.
Nou kyk ons is kak, (ons jol net omdat dit lekker is…) en die manne teen wie ons jol vat
n ding heavy seriously op. Nou B liga begin ook elke game met n splinter nuwe bal wat kakhard is. Lang storie kort, geen ballbox, short cover en n kolwer wat vastrap en die bal kliphard doos… jip, hyt hom straight in sy koning se goud sakkie geslaan. enigste woorde wat hy kon uitkry na omtrent so 10min se gespartel soos n gekwesde buffel was "jirre, waar is ek?" Kon net imagine hoe sy girl hierdie foto moes neem…
Lekker
Bird "Mcleod" Joubert
Watkykjy staan op 3,092,390 post views in totaal sedert 1 November, 2019.