Die ouens van Film Factory was gaaf genoeg gewees om my na Santiago, Chile te vlieg om by Hannes Brummer te gaan kuier om oor Ek Joke Net 2 te gesels. Die man rus bietjie daar en probeer wegkom van die stad se gejaag af.
Lees ook gerus die review van Ek Joke Net 2 hierso. Die movie begin hierdie week in die cinemas draai…
Hierdie post is 134 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,132,907 post views in totaal sedert 1 November, 2019.