Buks de La Rey en sy ginger tjommie (wat nie 'n fokken woord praat nie) sit in 'n meeting saam met Mac Maharaj iewers op 'n space ship. Zuma het almal weer vir 'n poes gevat en Nkandla in space gaan staan en bou. Buks en kie het onwetend building supplies maan toe gevlieg en Mac het homself wit ge-bleach omdat hy geskiem het dit sal die aliens please. Nou sit hulle koppe saam om die ANC finaal op te fok…
Hierdie post is 49 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 931,698 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Griff, jy moet 'n toekenning kry vir die clip. Clips soos die is die rede dat die internet uitgevind is. Dis is DIE BESTE BBD video wat ek al gesien het, en ek kyk al laaank BBD.