Goeiemôre, metal fans.
Asking Alexandria van die UK is op pad Suid-Afrika toe en jol Vrydag 2 Mei in Stellenbosch by die Klein Libertas Outdoor Theatre en Saterdag 3 Mei in Joburg by die Johannesburg Expo Centre, Hall 8 – daai pozzie waar ons Lamb Of God gaan kyk het.
Die local opening act vir altwee gigs is Facing the Gallows – die brasse maak ook lekker fokken solid metal. Ons sal weer daar rondhang en so bietjie met die ouens gesels voor hulle op stage klim.
Asking Alexandria is nogal psyched om SA toe te kom:
Hoe score jy tickets?
Pismaklik – ons het 1 x single ticket vir Stellenbosch en 3 x single tickets vir Joburg (koop tickets hierso)
Jy moet 18 of ouer wees
Al wat jy hoef te doen is om vir ons 'n foto te stuur van 'n band wat jy onlangs live gesien het. Dis al.
Entries sluit Vrydagoggend die 25ste April om 9am en ons announce die wenners teen duiktyd.
In die meantime, kyk hierdie fokken rowwe music video. Dit het like tiete en stuff in:
Watkykjy staan op 2,931,565 post views in totaal sedert 1 November, 2019.