Daarsy, dis hoe jou ballot paper vir 2014 gaan lyk volgende week. Net 'n vinnige note – even as jy jou ID weggepoes het, kan jy vote met 'n temporary ID, solank jy op die voters roll is en geregistreer is. Gaan maak jou stem dik. As jy nie vote nie, mag jy nie na die tyd kak en kerm nie.
SMS jou ID Number na 32810 om te check as jy wil. (R1.00 per SMS)
Hierdie post is 334 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,085,545 post views in totaal sedert 1 November, 2019.