Ek wou erg gal braak oor Stuart Berry, maar toe skiem ek nee… ouens wat heeltyd oor doos praat sien gewoonlik baie min van dit. Kom ons focus gou eerder op die WitZenBergies se drummer wat sy hol faktap jol.
Jy weet dit, die Kreef kook en even die so-called celebs wat saak maak weet dit.
Die week was Kris Kristofferson dalk so bietjie meer lucky as die Proteas wat amper teen die kaaskoppe afgekak het. (Ek wou daaroor ook kots, maar die is meer belangrik). Check ou Stoffers het in Joburg opgetree, hy was even in die beeldskone Kaapstad, maar wat hom actually ‘n pielstyf gaan gee is die feit dat hy al Chris Kreef se blad geskud het.
Check die Kreef is somewhat of a rockstar en ons praat nie eers hier van sy befokte tente by Koppi nie. Die toppie maak uit van meeste goed wat manne motivate om in dinge glo wat dalk nie noodwendig bestaan nie. Soos Krismisvader, onderandere.
Ek het hom so vier jaar terug vir die eerstekeer in Bronkies encounter en daarna weer by Koppi 19. Daai aand in die Bronx was epic. About so epic soos 'n Wolmer braai saam Deftones. #naaiers.
So paar bottels brannas en ‘n Broadband connection het erg seergekry. Ek onthou nog hoe ek moes siek inbel nadat ons about 5:30 nog ons holle vir some random Youtube clip geskeur het. Op daai kol het hy nog so sterk soos voor die eerste een gelyk. Stof of die long maak die man mos jags.
Anyway, ou Kristofferson darem huistoe met die wete dat hy so ietsie van Suid-Afrika encounter het wat op enige gegewe dag sy ballas terug Dallas toe sou skop.
Maar hier praat ons oor rappie mos. En ek moet bieg, Die Kreef se advice werk even vir ouens soos ek wat rappie befok like. In hoofstuk 4 van die belangrikste boek ooit, lees ons: “Moet nooit ‘n poes wees nie, wees net jouself.” As ek vandag aan daardie woorde dink, pas dit veral by daai hardcore Stormers ouens wat selfs al sneeu dit hul truitjies aantrek wanneer die manne jol. Julle wil nou all of a sudden begin coaches fire en tekere gaan, maar maak fokol uit van die bigger picture nie. Ja fine, dinge loop nie nou soos dit moet nie, tog was dieselfde Stormers nou al vir moer lank een van die moeilikste spanne om te beat. Sit jouself in 'n Cheetah skoen vir so vyf minute.
Take ‘n step back en om Kreef weer te quote: “The Calm thing now is to stay important”. Die seisoen se begin was klippe en almal sal like om Kolbe weer te check jol; maar keep the faith kinders van Tafelberg. Julle sal verbaas wees hoeveel van julle vibes op die ouens daarbuite ‘n effek het. Dit is soos die vibes van Gustav wat dik base beats vir die Bergies gooi.
Terloops. Gustav is ook 'n fokken lekend. Lekker suip in Trilbach, marabse.
Kreefcocktail vir SuperBru Picks:
Vrydag:
Crusaders v Hurricanes (08:35)
Kortbroek: Ek gaan vir die bloues met so 4.
Griffin: Crusaders met 9
Rebels v Brumbies
Kortbroek: Geel en swart fokkers met so 18.
Griffin: Brumbies met 'n moerse 22
Saterdag:
Blues v Highlanders (08:35)
Kortbroek: Bloues met so 14.
Griffin: Dei Bloues met 8
Reds v Stormers (10:40)
Kortbroek: Boueres met so 3
Griffin: Ek weet nie waddefok ou kortes hier bedoel nie, maar die Stormers gaan hulle piele uitruk en verloor met 6.
Bulls v Chiefs (3uur)
Kortbroek: Bloues met so 13
Griffin: Soveel as wat ek die Bulls haat, gun ek hulle 'n wen van 4.
Sharks v Waratahs (bietjie later)
Kortbroek: Bloues met so 5
Griffin: Sharks gaan hom skraap met 1 punt virre wen.
Skommel met die linkerhand is lekker, veral as jy links is.
Watkykjy staan op 3,124,124 post views in totaal sedert 1 November, 2019.