Is dit 'n hoax of is hierdie for realzies? As dit nie 'n hoax is nie, is dit die meeste info wat sover uit die woodworks uitgekom het vir Malaysian Flight MH370.
Wat skiem julle?
Hierdie post is 91 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 2,147,088 post views in totaal sedert 1 November, 2019.