Ford Sierra XR6
You've been waiting for it. Three litres of five-speed power. Man and machine in perfect harmony. This is Sierra XR6. Have you driven a Ford lately?
Lekker man! Want almal want in 1984 die Ford Sierra XR6 gery het was poesryk, het helikopters besit en blonde modelle met sulke lang 80s boude in vieslike rokke genaai.
Toyota Corolla
Nooit ou, hierdie kar het fokken baie features! Sy boot kan oopmaak, jy kan sy stuurwiel adjust, en die seat kan al die pad plat slaan. Jissis! En check hoe "moonwalk" die goose met die vieslike hare terwyl die tyre spin. Absolute klas…
Drisdan hoesmedisyne
Advertensies vir medisyne vir pestilensies was nog nooit aantreklik nie – "Next time colds and flu strike your family, strike back with ours. Bounce back with Dristan."
Of hier is dalk 'n beter idee: As jy siek is, wat van probeer om nie fokken een bed te deel met ouma, oupa, mamma, tannie Goos, boetie en pappa nie? Huh, how about that? Tensy jy "Delmasgriep" het wat in hierdie situasie moontlik die geval is:
Pick 'n Pay
"Pick 'n Pay Hypermarket
Bring your car
you can park it
what a great place
for you to shop."
Julle onthou hierdie outjies. Een of ander cokehead ad executive moes maak dat "hypermarket" met iets rym. Hoekom nie nie gaan met "you can park it nie"? Want by Spar of Checkers (net om die hoek) word jy nie toegelaat om jou kar te bring en dit te parkeer nie. Nee, jy moet handeviervoet soontoe kruip en die groceries word op jou rug gebondel asof jy 'n kameel is. Maar teen R48.95 vir 'n drill of 'n jig saw, sal ek 40 vat, thanks.
Blossom
Daar is twee woorde wat hierdie ad kan beskryf: Train wreck. Tensy die simpel actors (en die hele cast) acid op hulle broodjies gevreet het tydens die shoot. Dan alleen maak alles sin.
Mum for men
"Sometimes things don't work out the way you want them to."
Want as jou kar breek en jy moet hike, sal 'n boer jou eventually kom oplaai met sy Ford Cortina bakkie, sy dogter in 'n denim kraaghemp sal vir jou ogies maak en jy sal uiteindelik daai meeting met die flip charts kan present. Dis nou as jy Mum for Men gebruik. Rol dit rond in jou kieliebakkies laat daai hare so orals oor daai wit bal sit. Fokken sif, man!
Lion Lager
Span alles in! Dalk iets wat hulle in die boardroom meetings moes toegepas het, want as hulle alles ingespan het, was Lion Lager dalk nog steeds met ons vandag en nie net in Botswana te koop nie
Volkswagen
Een van die min companies wat die ads gewoonlik genail het in die 80s en 90s
En as jy lus is om jouself verder te straf, hier is nog so stuk of tien kak ou ads uit die 80s:
Watkykjy staan op 3,090,338 post views in totaal sedert 1 November, 2019.