Nuwe Afrikaanse reggae musiek blyspel
Carel
Check hierdie ou het n plastiek sak vir n fuel cap.
Pieter
Airwolf papa, die outjie dink hyt psp5, ps4 en dan nog die 18 VNSL, seapoint se transvestiete sal nie eers pomp in daai masjien nie.
Pieter
Gas for ass
Leon
Spotted this one near Wimbledon, some nice detail on the paint job.
Jon
Yes Griff,
Ek was laas naweek by die Buffalo Bike Rally in Mosselbaai, fokken zef vibes. Terwyl almal lekker suip, saag en wheelie het ek gesien hoe hierdie doos 'n ander kar blatantly vasparkeer en verdwyn in die crowd, min gefokkenspin.. Sien, as jy jou karligte aanlos, of jou baba in die kar vergeet by die SuperSpar is dit nog oraait, iemand kan jou nog roep oor die shop se intercom. Almal tune dat die owner van so en so voertuig Altzheimer's het of'n unfit parent is, dan sort iemand die kak hopelik uit. Maar in hierdie geval moet jy maar soos 'n skurwe homeless trassie op 'n straathoek geduldig wag vir beter dae. Heavy fokken blaaint en inkontsiderate.
Brandbruggies
Jis Griffin
Hierdie vishandelaar gespot in Jutland, Denemarke….PK en visreuk. Laat hy val waar hy wil!
Paulus
Moet 'n Vrystaan ondersteuner wees
Mike
Mkaaay….
Craig
Hospitals in South Africa… What door?
Mike
Hierdie ou is fokken kwaad vir iemand
Wesley
Gespot in Rustenburg
Stefan
Dag Griff,
Gespot in Pitooria Oos – ek weet genuine nie hoe om dit akkuraat te beskryf nie. Sulke goed laat my sommer diep filosofies raak: Hoekom doen mense sulke dinge? Is dit zef, of kommin, of net pleinweg deur die kak? Hoekom is ek saam met sulke mense op hierdie planeet, en watse betekenis gee hulle my lewe? Wat was die naam nou weer van daai stripper wat my beursie die afgelope naweek gesteel het? Waar de fok is my hond? Hoe de fok het 'n doos soos Jacob Zuma aan bewind gekom? Maar genoeg intellectualisation vir eers – laat ek hierdie hoerkind halfnaaisel van 'n Maandag tackle…
Groete,
Prof. Bokdrol.
Hierdie is seker lekker tyres? (Fast food plek in Frankfurt Hauptbahnhof)
Andre
Watkykjy staan op 3,124,254 post views in totaal sedert 1 November, 2019.