Kom ons kry net gou eers die fokken Oscar's selfie uit die pad uit waaroor almal so aapkak gaan. Hierdie outjie is die original
Lekker dik drukvlerk
Johan
Iemand moet seker hulle log file gaan delete.
Diederik
Die ford KAboom pappie en nog n nrplaat wat nie sin maak nie
Jono
'n Barvlieg gespot by hatfield gautrein
WilleWortel
Gespot by n1 naby menlyn
Fokkol woorde
WilleWortel
Is it a golf??
Is it a bakkie??
Nooo it is SuperZef!!!
Die Hattings
Hi
Kyk na die attachment n Merc van Natal wat fuckt-up groen geverf is wat ek in Pretoria raakgeloop het.
Praat van ZEF.
Koos
Grif,
Dit lyk asof the "fighters" in Mafikeng al klaar begin veg het, maar hulle bly ook maar deur die kak
Jacques
Hi Griff,
Die tendens aan die wesrand is om jou kar so laag as moontlik te maak met groot wiele op. Die dude in die merc het egter besluit dat dit te mainstream is vir hom. Of dit of sy air suspension het gegroet.
André P
Het hierdie gesien die naweek by Barrel & Basket in Moreleta Park.
Wiehann
Watkykjy staan op 3,056,599 post views in totaal sedert 1 November, 2019.