In die jongste aflewering van Kokkedoos besoek Helen Zille 'n welaf buurt en maak haar gunsteling-dis. Nee, nie gekookte water nie. Sy het al self erken dat sy water brand. Haar gunsteling-dis is faux couscous – sy roer 'n pot vir die media se kameras en hoop dat dit oorkook met nuwe voters vir die DA.
'n Klompie nuuskiergie bystaanders het dit net bloot gesien vir wat dit is – 'n pot kak. Miskien moet iemand vir antie Helen tune dat nie elke pot 'n deksel het nie. Dis seker nie nodig om sulke pot shots te vat nie – die bedoeling was seker edel, maar los dit eerder vir die brasse wat uitmaak. Soos Die brasse van die Kaap hieronder…
Hierdie post is 362 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,242 post views in totaal sedert 1 November, 2019.