Ek nip so bietjie oor die naweek se Super Rappie. Die rede hiervoor is dat ek voor die kak begin spat het ‘n bet met Follow the Bounce gemaak het. Ek was heel braafbek toe ek die bra getune het ek sal vir hom ‘n steak koop as die Lions meer as drie games wen. Weereens is ek bly dat ek, nie soos hy verlede jaar gemaak het en my holhare op die spel gesit het nie. Wen die Lions die naweek koop ek vir hom ‘n steak. Daai dudes by Aandklas reken hul Jelepeno Rump is die beste, so dalk sal ek daar ‘n draai moet gooi, hoewel ons almal goed weet dat jy actually fokol klas moet hê as jy saam met die studente van Snor City wil suip.
Ek blame laasweek se verloor solidly op daai marabs van ‘n ref Stuart Berry. Goeie fok, die ou is swak en hier verwys ek nie net na die drie wat hy in ruil vir ‘n nuwe BMW vir die Lions gegee het nie. Hy was al kak toe hy nog klubrugby geblaas het. Een game onthou ek nog asof dit gister was. Dit was klubchamps so paar jaar terug in Snorcity. Pirates het teen Rovers gejol en die bra, wat duidelik niks van scrums weet nie, het soveel penalties uitgedeel mens sou dink daar was ‘n special by die Hyperama.
Liewe Sanzar – julle maak die game kakker deur sulke ouens jobs te gee. En as hy nou die naweek sy deuntjie verander deur ‘n reeks suspect calls teen die Lions te maak, hoop en bid ek iemand sort hom met ‘n dubbel Olof Berg in die gesig uit.
Raait, kom ons check gou hom om SuperBru te jol
Vrydag
Highlanders v Hurricanes (08:35)
Kortbroek: Ek like die Highlanders vir some rede. Back hulle met so 6.
Griff: Check, ek weet dis 'n home game vir die Highlanders, maar ek gaan die Canes back met 5. Fokken wath hom, pappie!
Waratahs v Rebels (10:40)
Kortbroek: Kan hulle nie maar net die Aussie kak cancel in klaar kry nie. Waratahs met so 5.
Griff: Die Tah's gaan die Rebels 'n pakslae gee met 16. Feite.
Saterdag
Blues v Cheetahs (08:35)
Kortbroek: Naka se job word Sondag in die Volksblad geadverteer as hulle hier verloor. Cheetahs met 1.
Griff: Ek gaan baie gaaf wees hierso. Die Cheetahs gaan met meer as 20 opgefok word maar ek sal vir die benefit of the doubt gaan die game vir die Blues gee met 'n nederige 16.
Brumbies v Stormers
Kortbroek: Ek is heavy gay vir die Stormers, so ek back hulle (met my broek af) vir 'n wen van 25 teen die Brumbies.
Griff: Die Stormers se rugby is deesdae about so goed soos die ANC se verdediging teen die Nkandla report. Brumbies met 8. For sure.
Western Force v Chiefs:
Kortbroek: Force lyk al amper soos ‘n rappiespan, maar die Chiefs gaan hulle hard deur die ore werk. Sonder ‘n kondoom. Chiefs met so 18.
Griff: Ek hoor jou deur die ore naai en ek raise jou 'n PK, maar dit gaan nie met 18 wees nie. Kom ons mik vir Chiefs vir 'n wen met 13.
Lions v Reds
Kortbroek: Steak op die game so ek gaan vir die Reds. Met 19
Griff: Die Reds se ma se poefgaatjie. Dit gaan 'n fokken taai home game wees, maar die Lions gaan hulle eet vir 6, en dan gaan Kortbroek lekker The Bounce se dratie onder die tafel kap oor 'n romantiese biefstuk, medium rare.
Bulls v Sharks
Kortbroek: Kort antwoord. Bulls met 5
Griff: Die Blou bleh bleh-bleh-bleh bleh bleh-bleh-bleeeh *geweerskoot* SHARRAFAKKAP! Sharks met 8. Die einde.
Watkykjy staan op 3,092,379 post views in totaal sedert 1 November, 2019.