Hey Griff
Het hierdie by n lodge gekry oppad hazyview toe.
Cheers
Wynand
Jis Grif,
Hierdie bra van die Wes-Kaap dink as hy 'n rent-a-mercedes ry kan hy in my parkeerplek staan. En sommer my buurman s'n ook steel. Fokken doos
Bleshoenner
Saam met hardehout is “cock diet” seker die ding vir dames wat van plesier hou sonder die ekstra kilojoules.
Malan
Hi Griff
Het die gesien op pad huis toe gister.
Maak nie saak wat jy ry nie, matt maak mos alles awesome
Frans
Hi daar
Ek het vanoggend R25 per liter vir petrol betaal by die garage hier om die hoek. Ek gee egter nie om nie. Ek gaan van middag my ander kar ook daar volmaak. En my motorfiets en my grassnyer en dan die quads.
Groete
Dean
Ek het hierdie splinter nuwe Fiesta St raak geloop.. Eienaar Chien bien chou leef in Fast and furious..
Barend
Hi tjek die ou se kantoor uit.
Riaan
Hey Griff
Die sakkie gespot in Bloem vanoggend
Hy't seker laaste in die ry gestaan toe hulle piele uitgedeel het.
Chante
Die bra Desember gespot in Beachbar Langebaan, ons fucked gelag
Barend
Griff
Ek was vir n paar weke in Istanbul vir besigheid en op pad Grand Bazaar toe vind ek myself in n straat wat net guns verkoop. In Istanbul het elke soort shopping sy eie section, kiddie toy shops – 20 langs mekaar; plumbing – 40 shops langs mekaar; chandeliers – 60 langs mekaar; carpets – fokken honderde langs mekaar; kebab shops – moet nie eens probeer tel nie; en guns – baie.
Hierdie is n land wat weet hoe om the protest en die riot fuzz is permanent rondom Taksim. 'n Aand uit is nie complete sonder traangas en rubber bullets wat jou teen die spoed van wit fisant kak rondom Taksim laat hardloop nie.
Attached is 2 piccies van die hordes shops waar jy kan opstock vir n casual night out.
Cheers.
JP
Dis befok koud hier en so maak mens om te ry…
Eddie
Watkykjy staan op 3,090,240 post views in totaal sedert 1 November, 2019.