Lekker in die tjoekie met die Waterkloof 4
Ola Griffin
Ek het laas Saterdag in 'n winkelsentrum hier in Pretoria die fokker gesien wat met sy anc bedekte bmw sommer in die parkering stop wat spesifiek geoormerk is vir emergensie vehikels. Maar meneer reken hy mag staan net waar hy wil. Toe pleeg ek 'n foto en tune hom dat ek dit so bietjie gaan versprei sodat baie mense kan sien hoe park 'n doos. Hy wou my dit laat delete, toe sit ek my foon in my sak en nooi hom om dit self te kom delete. So hier is die foto nogsteeds. Ek hoop julle kan die foto'tjie plaas my maat.
Cheers
Riaan
Check die uit bra
Renard
Slaapstad zefspotters
Corne
Varknaai is die nuwe ding in Amerika
En dit nog in sy fucked up kar..
Pikey
Brakpan?
Van
Die dolFYnMeester
Yes Griff.
Batman moes ook n plan maak en vir iets gaan wat goedkoper op juice is as die batmobiel.
Cheers.
Hi Griff
Ons het die kar gespot in sasolburg, nogal by
Kfc
Rissie
Lekker hier uit Madibeng(Brits). Hier lig ons alles, wat nie gelig moet word nie.
Legend Grobler
Hi Griff! My vrou het Nissan gevang die nuwe Navara model in Randurg
Eben
Hi griff.!!
Het die meneerQ op die pad gekry in mountain view Pretoria.
Moet se dis nogal snaaks..!!
Monre
Krieket ad in PE.
Jono
Nog n siel wat nie daar bo wil bly nie, maar sy hartjie daar gelos het!
Anville
Whats to rent??
Eben
Zefspotting in Slaapstad!
Geniet hom
Charl
Watkykjy staan op 3,104,688 post views in totaal sedert 1 November, 2019.