Dagsê Griff.
Eerste foto is n Mercedes-Benz wat opgefok is.
Vir die ander een het ek nie woorde nie. Ek dink daai ou verdien die titel "Zefgat van die week". Hierdie ou moet n moer klein piel hê…
Plank
Die doos voel hy is ryk genoeg om hom nie hoef te steur aan parkeerlyne nie. Ferrari of te not, hy is kommin man!
Plank
Groetnis Griff
Hierdie ou weet nie hoe om te parkeer nie. Dis dose soos hierdie wat my de moer in maak as ek 'n parkeerplek soek..
Plank
Zefspotter. Woodstock Spar. Kaapstad.
Chopper Charlie
Hi Griff
Saw this fruit truck in Villiersdorp .
Bassmaster
Griff
Ek het dit gespec op die dak in die mans kakhuis, voor die piskrip in n zef lapa bar in Postmasburg.
Stekel
Watkykjy staan op 3,074,319 post views in totaal sedert 1 November, 2019.