Shot aan almal wat deelgeneem het aan die RAMfest kompetisie. Lyk of julle outjies fun gehad het. Ongelukkig is daar net ses wenners. Vier mense score elkeen ‘n single ticket en nog twee Watkykertjies kry elkeen ‘n CD. Check julle by RAMfest. Ons gaan sommer na alwee toe, gelyktydig. Ons het daai time-travelling fokop uitgesort waaroor H.G. Wells soveel slapelose nagte gehad het…
Julle wennertjies se details is aangepaas na die regte mense in hoë plekke en hulle sal julle uitsort met die bederfies. Geluk!
Joburg (Bronkorstspruit) se RAMfest:
Kaapstad se RAMfest:
Christiaan
Hierdie goose en haar boyfriend moet maar fight oor wie die single ticket vat:
Die CD wenners
“Boom”score Killswitch Engage se Disarm the Descent CD
Hierdie chick score Biffy Clyro se Opposites CD
Watkykjy staan op 3,083,300 post views in totaal sedert 1 November, 2019.