Gebruik jou goose Elizabeth Arden om die klankies weg te hou? Baie geluk. Ons het daai shit gaan Google en daai perfume vat sommer twee plekke in die top tien. Die top tien van die stinkies. Nouma lekker man. Moenie net ons woord vat nie. Ons het 'n random meisie ook gevra wat haar opinie is en sy reken "Dit ruik soos om gevinger te word by die skoolsokkie".
Hierdie post is 123 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,686 post views in totaal sedert 1 November, 2019.