Ons staan tans op 'n lekker nommer vir die Donderdagvideos: 69. Eet-piel-eet-poes. Dis altesaam 2 ure en 6 minute lank. Daar is obviously nie vandag tyd om enetjie uit te kak nie, so ons het dit goed gedink om 'n playlist te gooi van alles sover op een plek. Maybe het jy iewers langs die pad een verloor.
Teen 'n average van so 4 ure om een van hierdie outjies te maak (ons is poesdom en stadig), kyk ons na net onder 280 ure se editing, brannas, sigarette en ballas krap… Van hulle is heavy kak, maar dis nog steeds lekker om daarmee rond te fok. Hopelik word ons beter. Of kakker. Who cares?
Hierdie post is 149 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,263 post views in totaal sedert 1 November, 2019.