Park Acoustics het 2013 met een moerse party afgesluit aan die einde van November. Mathew Mole, The Rudemantals, Napalma, aKing Mango Groove en 'n hele paar hande vol ander acts en bands het gesorg vir een van die beste gigs wat Pretoria in 2013 gesien het. Hier is so vinnge recap – check die video en foto's uit:
<video>
Hierdie Sondag (26 Januarie) maak die ouens weer so en jy kan tickets score om Rambling Bones, Naming James en Fokofpolisiekar te kokkenodge. Ons gee twee double tickets weg. Al wat jy moet doen is om die volgende te Tweet: Hey @watkykjy en @ParkAcoustics, score my 'n double ticket. Ek wil graag Sondag die bands kom kyk! #noumalekker
Ons sal twee random wenners kies. As jy nie die hash tag #noumalekker gebruik nie, gaan ons nie jou Tweet optel nie. Jy gaan ook beide @ParkAcoustics en @Watkykjy moet volg, anders gaan ons nie die wenners kan DM nie. Jy het tyd tot vandag 15:00.
Watkykjy staan op 3,085,050 post views in totaal sedert 1 November, 2019.