So ons het besluit om ons SuperBru rappie vibes so bietjie op te spice soos daai dudes van watkookjy.co.za en die jaar gee ons die befokste prys ooit weg. Duidelik en for free.
Tickets na some befokte show? Nee. 'n Trip na some lodge iewers waar daar dalk nog 'n Rhino is wat deur Mark Boucher gesave is? Nee. Die wenner van ons pool kan sy naam op die trophy sit. Eenvoudig. Ons run nou al die rappie blog tos vir twee jaar en daar is klaar so 400 marabse in ons pool wat skiem hulle gaan dalk lucky wees en wys wie se tril is die dikste.
As jy mooi daaroor dink is dit 'n huge prys. Al gecheck die kak wat mense hulself noem? Kaptein Kortbroek… Waddefok is dit? Verbeel jou net gou – volgende jaar jol sowat 500 malkoppe en 70 tjerries vir die Kaptein Kortbroek Cup? Of die Peester Zaberkop Cup of selfs die #Kings100Cup. Jy besluit.
Fok, ons sal dit even die "Follow the Bounce Cup" noem as jy skiem jy sou wou. Nee seriously. Join ons pool.
Volgende jaar is dit dalk die [insert jou kak licence plate number Cup]. Ek weet jy sien al daai trophy op jou cabinet agter die bar duskant die BlackBerry charger wat jy al maande terug moes wegmoer. Die lewe is hard.
Ons old timers weet dit is beter as laasjaar se prys: Die respek van jou tjommas.
Bounce Bounce common bounce. So van die Bounce gepraat, die arme bra (wat heeltemal te veel gholf jol) het laasjaar so bietjie abuse gevat en ek wil hier sommer publicly apologize. Dude, regtig. Uit die diepte van my hart en die see… ek is jammer. Ek is jammer dat ek vir jou gelag het toe jy letterlik jou holhare op die kakste rugby bet ooit verloor het. #Kings100.
Ons vergewe jou en ek wil sommer uit die staanspoor (like fucking right now) met jou 'n nuwe wager aan gaan. Jy't mos saam met die Lions gepractice die ander dag en het hulle bly support toe hulle Super Rugby ook net op DStv was. So ek tune jou wat…. as die Lions hierdie jaar meer as vier Super Rugby games wen, koop ek vir jou die beste steak in Gauteng! Sal even 'n bier ingooi.
As hulle minder as vier wen hoef jy nie eens jou holhare af te skeur nie. Ons maak nie sulke bets nie… veral nie as ons nugter is nie.
Deal?
Rappie
Sorry die is supposed to be a rappie blog of sorts. Op daai punt gaan ek 'n Varsity Kak vang as ek nog een keer die national anthem by so ‘n gamepie rugby moet hoor. Daai hoendervleis behoort vir toetse gespaar te word. Is Duitser ‘n Duitser… hoor ek Die Mol my vra.
Bou die volgende Eben Etzebeth maar cancel daai abuse van ons hoendervleis tune sommer nou. Dis amper so frustrating soos die general level of refereeing wat ons in Super Rappie moes aanskou laasjaar. As ‘n student nog nie sy national anthem ken nie moet jy jou skoolgeld daar in Waterkloof Hoogte Uitbreiding 16 loop terug vra.
Fok nee. Los daai.
Watkykjy staan op 3,092,379 post views in totaal sedert 1 November, 2019.