Die nommerplaat van die voertuig en die op die fietse stem nie ooreen nie.
Lohan
Een groot strooibaal en die Jetta se gat is vol.
Gesien naby Ashton
Lohan
Geen kommentaar
Lohan
Die naam spreek alles.
Lohan
Raakgeloop in George.
Wonder net hoe gaan die dak lyk as hy in Gauteng stilhou.
Dit was ook net 2 persone in die voertuig.
Lohan
Brood in die hand op pad Kaap toe.
Het net in die verkeerde rigting geloop.
Dit is rigting Johannesburg.
Lohan
Gespot in Laingburg.
Lohan
Gemerkte parkeer areas geld net vir privaat voertuie.
Staatsvoertuie mag parkeer waar hulle wil as die bestuurder gaan eet.
Gespot in Mosselbaai.
Lohan
Nog Zefs…
1. Silver zef in Nelspruit
2. Zef Taxi in Singapoer – Blou bul ondersteuner?!
3. Geel zef in Nelspruit
4. Zef Tannie
Marius
Hey Griff,
Ek het jou merc gespot hier in die Vale.
Groete,
Bok
Middag Griffin,
Ek het so ruk terug hier na n klein plaas dorpie getrek met die naam Christiana. Die manne hier doen alles nog op die ou boere manier!!
Cheers Johan!
Griffin
Hierdie ou Skree nie vir WP !? Gespot in Stellenbosch.
Groete
Jantjies
Hi Griff
Onlangs by Emperors palace die tjor raakgeloop.
Joy
Watkykjy staan op 3,103,882 post views in totaal sedert 1 November, 2019.