Dis hoe my Groen Mamba lyk
Gideon
Yes Griff
Check die zef naai se glamour plate. Gesien in Kaapstad
Marnus
Hi Grif
Ekt hierdie padteken gesien anderkant Ladysmith.
Henri
Ouma Moekie met haar Merc bly Klein Kariba gespot die desember
Kevin
Hi Grif,
Hiers n outjie vars uit Klerksdorp uit.
Groete.
Izak
Hierdie ou smaak eTolls fokol
Stephan
Hi griff check hierdie bra met sy braai agter op sy BMW fietsrak, hy meen hy gan braai kom wat wil…
Groete
Chris
More more,
Kyk mooi na die foto, die teels moet n groot vierkant maak. Malema besluit om sy eie klein vierkant te begin teel.
Groete
Quinton
Watkykjy staan op 1,076,442 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Malema jou dom poes