Yes Griff
Check die zef tjorre hier in Durbs. Die Peugeot lyk my het ‘n custom gezhaust job gehad, ek dink hy moet vir sy geld terug vra.
Cheers
Eugene
Faerie Glen Pick n Pay
Louis
Someone skipped leg day. Every time
Steven
Happy new year Griff, it seems that when you have an accident in Rustenburg, you need to tie the wreck to a pole so that it does not get stolen
Cheers
Jacques
Awe Griff!
Het jy al Instragram gebrowse en bietjie gekyk wat n mens daar kan kry? Check die schweet stuff wat n mens tee kom…
1. Die Girla het n Die Antwword hemp gekoop, sy b!tch want syt dit nou eers gekry na 6 maande…
3. Apparently was die so n maand terug in die huisgenoot! Familie tydskrif se moer! #wieleeshuisgenoot?
4. Gespot in London, UK. Apparently is Santa nie welkom nie
5. Lekke, lekke op 7 Plekke…
Aweh!
ZeffLou
Yes Griff
Het die familie gespot in Pistol Saloon in KZN , kwaai plek net vol op van “Hills have eyes mense”
James
Waar kom Kaaskoeke vandaan ?
Thelsa
Griff,
Italiaanse luiperd Mazda gespot in Mount Gravatt, Brisbane. Fully sick, bro!
Jakes
Since SANRAL is claiming that electronic invoices are legal, when they clearly aren't, we hereby claim that electronic payment like this is legal.
Pierre
Watkykjy staan op 3,048,168 post views in totaal sedert 1 November, 2019.