Dis so ‘n mooi dag vandag. Kom ons maak dit gou-gou eers sleg met twee tunes. Daarna kan ons verdaag vir die naweek. Hey man, haal jou hande uit jou sakke uit as ek met jou praat! Speel jy fokken pinball?
Kom ons skop af met ‘n somertreffer deur die Beach Boys:
En wat van so ietsie local? Dis nou vir jou fokken mooi, hoor. Jissis.
Hierdie post is 142 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,800 post views in totaal sedert 1 November, 2019.