Jacob Zuma se korrupte Nkandla homestead skandaal het soveel internasionale aandag getrek dat dit selfs die space time continuum opgefok het. Al die pad tot terug in 1982!
Laura Holt, Mildred Krebs en Remington Steele homself het op Thuli Madonsela se report afgekom en kan beswaarlik al die kak glo wat hulle daarin lees…
Hierdie post is 167 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,346 post views in totaal sedert 1 November, 2019.