Hierdie gesien in Victoria Falls, Zimbabwe.
Daar is 'n 50/50 kans die logo op jou nuwe kwitansie boeke gaan 'n spelfout in hê.
Wilhelm
Dag Griff,
Gespot naby Hartebeespisdam – blykbaar is die zak wat ek spandeer het op 'n garagepie, 'n diet Coke (let op "diet"…) en twee pakke Simba steeds nie genoeg om 'n free strooitjie te regverdig nie. Fokkers.
Groete,
Prof. Bokdrol.
Net op die oos rand… Maar dit bly koning nie te min!
Ou war vet Oumie in Durbs.
Derick
Grif check hierrie kampioen voor die botaniese tuine in Durbs! Ek't amper 'n riool otter op sy bonnet gedrop!
Derick
Amper myself bekak en gedog hierdie klein laitie bestuur hierdie petrolspuiter
Check hoe hou hierdie bra hulle bier koud
'n Lekker fok-jou t-shirt in Amerika, vir die Amerikaners
Watkykjy staan op 3,048,235 post views in totaal sedert 1 November, 2019.