Hierdie nommerplaat kan seker ook n se he, die "ou bul" is so 17. Net jammer ek kon nie die lekke Ken block gymkhana stickers langs die kant inkry nie. Hy het te veel rook gegoou tor hy die drive thru verlaat. Very abusiv to ve emwaarinment
CB
Spuit poep? Vommet commet?
Melissa
Groen met jaloesie …
Johan
Ek dink nie die ou gaan 'n skyfie koop nie…
Malan
Dagsê Griff
Ek het dié nota in die pos gekry. Lees nommer 4 en sê vir my wat de fok dit met my lisensie te doen het!
Plank
Yes Griffin
Dié berig was in die Beeld so 3 weke terug. Moer kommin!
Plank
Ek het dié twee kiekies by AWOL Airsoftbaan in Pretoria geneem. Lyk vir my of die mense aan die buitewyke van Pta nooit geleer is om 'n toilet te gebruik nie…
Plank
Yes Griff!!
Ek het die Koning van Zefstad by Lynnridge Mall gekry in Snortoria!!! Hosh!
Plank
By die Twelve Apostles hotel in kampsbaai gesien. Duur hotel en duidelik kan geld nie klas koop nie.
Cheers
Gys
Daar is nie baie kranse en klowe in die Vrystaat nie – dis seker hoekom Hyundai nog nie die 4×4 in die ander provinsies bekend gestel het nie
Mike
Awe Griff
Check die outjie wat ek in Bellville gespot het.
Horak
Moerse besparings by Pick 'n Pay
Christo
Watkykjy staan op 3,073,834 post views in totaal sedert 1 November, 2019.