Raakgesien by die boardroom van die Sheraton in Düsseldorf Lughawe.
Ja, ek weet dit is net ‘n vliegtuig se naam, maar dit was nog steeds blerrie snaaks.
Groetnis,
Skywanderer.
Washing your hands with a R900 bottle of whisky sponsored by the ANC Youth League.
Then mixing it with Redbull Light. PRICELESS!!!
For everything else, there’s Mastercard
John
In Tesco se parkeer ruim, Wokingham, VK.
Wys tog met n bietjie moeite en n bliksker is dit moontlik om n kak karretjie 'next level' toe te stoot?
Albert
So paar Twitter submissions
Yes Griffin,
Dis hoe een van die ouens by my werk sy mousepad disable het.
Plak die bliksem toe met hardboard!!!
Groete
Adolph
Zef boer
Stephan
Hey Griff
Check die beauty. Fucktup vlerk, shopping list op die kant en al.
Ag hoe mooi.
Stephan
Hi Griff
Hierdie interessante 4×4 braai vandag gespot in Bellville
Groetnis
Ben
In Richards Baai leef die manne baie na aan die natuur of is dit een of ander Mascot
Mike
Jis Griffin.
Die original wol scooter, gespot by clifton 1st. Druk hom in die pienk!
Cheers,
TimJan
Wat dink jy maak hierdie dokter?
Riaan
Bietjie lank inni tand en bande is ook nie meer vars nie – maar nouja hoe korter die tottie hoe meer agro moet kar lyk
Mike
Aangeheg 2 Zeffers wat dink dis so cool met hulle "personalized" nommer plate.
1. Die ou gespot by nandos in Pretoria,
2. Die ou in traffic vanaf sandton,
Awesome groete
Barney
Het op iets afgekom vandag. Gelukkig het ek n nice fone wat dit vinnig kon neem.
Anyhow dit is n foto met die nommer plaat "DEB DAS" nou as jy so oud soos ek of ouer is weet jy wie Debbie is en dat sy van Dallas af kom. Kon ongelukkig nie die antie se gesig afneem nie. Die een kom van Parow af….
Cheers
Tassies
Watkykjy staan op 3,084,110 post views in totaal sedert 1 November, 2019.