Awe Griff,
Check hier my blaar. Die nuwe Ford Falcor is slegs gewild hier in Capetonia…
Groente!
Martin
Hierdie outjie oorkant livingstones pub gespot in hatfield.
Karel
Hi almal,
Hierdie lambo gesien in boksburg.
Lindie
Beste Griffioen
Hier is n uitbeelding van wat met n' Opel Corsa 1.7 Diesel gedoen kan word in Polokwane.
Dit is heel duidelik dat die voertuig baie snags gebruik word. Die truspieeltjies en deur handvatsels is in helder oranje sodat die voertuig maklik opgespoor kan word in die lokale watergat se parkeer area wanneer jy uitgeslinger kom. Verdere bystand word gelewer deur die vier bestuurslampe op die sierrooster. Dit verlig die pad huis toe en wys enige gevaarlike voorwerpe uit soos bome en die buurman se mure. Enige diere wat in die pad loop sal dadelik verblind word deur die lampe wat sal veroorsaak dat hulle gaan stil staan in die middle van die pad. Dit maak dit makliker om die betrokke dier te ontwyk, want n' bewegende dier is baie onvoorspelbaar.
Sou jy wel die pad byster raak met die mobiele ligstasie, verleen die verdonkerde ruite ten minste privaatheid in enige ongemaklike situasie.
Ek wens dat ek eendag ook sulke bybehore sal kan bekostig.
Groete
Jannas
Ahooi Griff, Gesien by Clearwater mall.
Check hierdie Woolworths trollie groei baard op sy wiele. Lyk eintlik meer soos balhare. Dit moet 'n bitch wees om daai gemors skoon te maak.
Pierre
Hi Griff,
So rol die manne in Ventersdorp….
Ciao,
Egbert
Hi Griff
Hier is so paar zef goed wat in mokopane is en gebeer
Martin
Wie koop by wie?
Ludwig
Hierdie "vauxhall" met sy 50 shades of whiptastic handling gecheck in die moot vanmore. Ai
Francois
Zef baiesukkel
Jaco
Sap Griff
Kyk ek het my gat af gelag vi die eerste kar, want hys kak snaaks…apparently.
Die Kombi is rustig, soek fokkol kak nie.
Die Honda se drywer is blykbaar ‘n beeskoek
En die Jetta, dis net sad…kyk hoe blue is hy man! Seker omdat hy so kak lelik is.
Groetness!!!
Charl
Check daai zos-pyp pappie
En daai drukvlerk is next level- soos in n level hoer as die dak Nee kyk, dis fokken lekker in die kaap
JP
..ek is lief vir my Jack Daniels.. maar hier in Malawi vat die manne nie kak as dit by drank kom nie!
Cheers uit Blantyre!
Francois
Watkykjy staan op 3,090,609 post views in totaal sedert 1 November, 2019.