Die is pretty fokken zef, die man verkoop sy bass boot met sy hol lippe wat uithang op sy advertensie.
Jurie
Hier is n Cool pic wat ek hier by ons in die Moot gekry het…..
Bel die ou bietjie hahahahaha
Wouter
Hi Griffin
Die een het op facebook news feed verskyn
Vriendlike Groete
Marius
“Ons gaan see toe!”
Groete
Eggie
Hier in Vandervuilpark innie Vuildriehoek gaan dit voor die wind. Behalwe as die wind van Iscor se kant af waai…
Francois
Ekt die outjie op die N1 in Centurion gespot – sulke homemade strepe sommer self geplak. Ek dink hy was so paar happe sterk toe hy die goed probeer reguit plak het!
Shaun
Ons het hierdie mense gesien oppad Mosambiek toe. Letterlik alles gaan fokkin saam
Cheers
Francois
Hey Griffin
Hier grasperk gesien ry op William Nicol in Epsom Downs.
Wesley
hey Griff
Ek check die een by die Fonteine Dal/ Groenkloof reserve in Snor City
Beesbal
Watkykjy staan op 3,049,167 post views in totaal sedert 1 November, 2019.