So vinnige enetjie aanmekaargeslaan. In vandag se episode van Bizarre Bedonderde Donderdae kyk ons na die Currie Cup final. Jy weet, die een wat WP nie gewen het nie? Nouma sharp.
Hierdie post is 174 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,212,827 post views in totaal sedert 1 November, 2019.




