Ons het op 'n lekker document op die interwebs afgekom en gaan dit nou met julle outjies share. Alles wat jy oor eTolls behoort te weet en alles wat SANRAL nie wil hê jy moet weet nie. Suid-Afrikaners verloor lekker hulle kak as die regering nuwe, faktap reels uitbring maar aan die einde van die dag wen complacency. Dink bywoorbeeld aan die platiesak fokop. Almal het in hulle rokker gekak toe daar way back in 2006 aangekondig is dat almal extra moet betaal vir hulle Checkers sakke. Toe rol almal om en vat dit in die poeper. Lekker loop jy nou rond met jou tampons en tamatiesous in jou plastic sakke. Fair enough, daar was nie juis 'n ander uitweg nie en die natuur kak nogsteeds af. eTolls is effens anders – jy hoef dit nie in die poeftonnel te vat nie. Nie hierdie keer nie…
Check veral op op die vyfde bladsy/image vir tips oor hoe om SANRAL te handle. As jy klaar hierdie outjie uitgecheck het, share dit met al jou fokken maatjies op Facebook en Twitter en what-what. Click net op die een van die share options onder aan hierdie post en gaan bos. Hoe meer mense weet, hoe vinniger kan die eTolls mense agterkom daar word 'n vet fokken middelvinger in hulle general direction gegooi. Daar is 'n link vir 'n PDF doc ook aan die einde as jy dit wil download en versprei soos 'n veldbrand.
(Jy gaan op die pics moet click om full size te kyk. Ons het hulle lekker groot gemaak)
PDF document: sanral
Watkykjy staan op 3,048,232 post views in totaal sedert 1 November, 2019.