Uit die title behoort jy af te lei dat daar geen Donderdagvideo gaan wees nie. In fact, nie vir so paar weke nie. Check, ons het bietjie Amerika toe gekom om te kom ass kick en name te vat. Team Braai-B-Que is tans in Tennessee in 'n klein dorpie met die naam van Fayetteville. Ons gaan Vrydag (wanneer julle klaar geduik het) so bietjie begin spook met 'n kompetiesie in Lynchburg – die Jack Daniel's World Barbeque Invitational. Daar is kakbaie lande wat deelneem, maar moenie worry nie, SA se vlag word hoog gewaai.
Verder travel ons af na die World Food Championships in Vegas. Fokken Vegas, pappie! Hangover 4 style. Ons sal julle so bietjie op hoogte hou met 'n videotjie of twee per week. Hier is solank 'n klein clip van die journey sover:
Watkykjy staan op 1,188,978 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
As julle my neef John Smith in Amerika raakloop, se asb vir hom Betsie stuur groete.
Net as jy jou moerse tiete met ons deel… HD is lekker vir ons.