As jy van suip en Star Wars hou is daar fantasiese nuus vir jou – Star Drunk kombineer dit. Dit was 'n eksperiment deur 'n klomp skrywers in Portland wat besluit het om 'n script vir 'n short film te skryf terwyl hulle almal poesdronk was. Hulle het mekaar belowe dat whatever kak hulle daardie aand sou skryf, sou produce as 'n kortfilm. Die movie is toe sommer dronk direct ook en hey, hoekom nie sommer dronk actors ook in die mix gooi nie?
Dis dalk maybe 'n goeie idee om eers die movie te check en dan die behind the scenes footage daarna. Dis nogal 'n fokken gemors. 'n Fokken briljante gemors…
Hierdie post is 124 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,084,032 post views in totaal sedert 1 November, 2019.