Die woedende vrou sê aan haar blonde vriendin: “Ek hoor jy loop en vertel vir almal dat my man 'n fokken moesie op sy krobbedoster het?!”
Tune haar buddy haar terug: "Ek het nie gesê dit IS so nie, ek het gesê dit VOEL so!"
Die serial killer en sy victim stap deur ‘n donker, scary bos. "Ek’s bang!" sê die victim.
Antwoord die serial killer: "Jy dink jy’s bang? Ek moet fokken alleen in die donker terugloop!"
Kleinseun: "Oupa hoe voel dit om op 87 seks te hê?"
Oupa: "Soos om met 'n tou te prbeer snoeker te speel, my kind."
'n Sneeudier in Huis Herfsblaar steek haar gebalde vuis in die lug en skree: "Die eerste een wat kan raai wat ek in my hand het kan my naai!"
Vanuit die hoek skree oom Sampie terug: "'n Olifant!"
"Close enough!" skree die tannie en begin haarself uit haar klere te worstel.
Gatiep is in die mood nn druk vir Meraai vas op die katel.
Meraai: "Nai, Gatiep ek kannie. Ek het my woman's monthly!"
Gatiep: "Ek gee nie om of dit djou woman's monthly of Farmers Weekly isie, vanaand word djy gefokken gelees!"
Twee blondes gesels sit en gesels in by die hair dresser
Eerste een: "Ek het gegaan vir 'n pregnancy test"
Tweede blond: "Was die vrae moeilik gewees?"
Jannie vloek verskriklik. Die dominee corner hom en vra hom of hy nie bang is vir die duiwel nie.
Jannie: "Nee, Jy's die een wat moet worry – jy praat mos elke Sondag poes van hom!"
'n Pretoria cherrie trou met Demitri, 'n moerse ryk Griek. Na so twee jaar tune sy haar ma dat sy die ou wil skei.
Ma: "Is jy befok in jou kop? Jy het 'n X3, 'n Merc en 'n huis in Waterkloofrif en jy hoef fokol oor spending te worry nie. Dimitri betaal al die kredietkaarte!"
Dogter: "Ma, hy like net van holnaai. Twee jaar terug was my poepol die size van 'n vyfsent coin en deesdae trek hy by die size van 'n vyftig sent coin!"
Ma: "So nou wil jy alles opgee vir 45 sent??!"
Drie gesuipte studente klim in 'n taxi in Kaapstad se City Bowl na 'n harde aand uit by 'n Wedding DJs party. Die taxidrywer sien dat hulle faktap dronk is. Hy start die taxi, sit weer vinnig af en tune: "Right, julle is by die huis, kêrels!"
Twee van die ouens slinger uit en laat val elk 'n R20 noot vir 'n tip. Die derde ou lê oor en gee die drywer 'n moerse poesklap: "Next time, dan ry jy nie so vinnig nie! Ons kon fokken vrek gewees het, jou kont!"
Watkykjy staan op 3,084,025 post views in totaal sedert 1 November, 2019.